Carnarvon whisper fotos
-
- Posts: 19
- Joined: Fri Feb 04, 2011 1:17 pm
Re: Carnarvon whisper fotos
Die vlerke het een laag 410g glas en een laag 190g glas.Nou moet daar geskuur word. Groete
-
- Posts: 82
- Joined: Sun Jan 16, 2005 10:12 am
Re: Carnarvon whisper fotos
Hi Jasper,
Jy maak my opgewonde, Jy praat van vlerke!!!!!!
Is albei klaar, en moet net glad gemaak word?????
Ek het agtergekom dat as jy die Micro meng met fast hardener skuur dit makliker af en die sandpapier pak nie aan nie.
Jy moet net bietjie vir bietjie aanmaak want die fast hardener set vinnig.
Voorspoed met die skuur. Dis nie so erg, as jy eers daaraan gewoord is gaan dit gou. een vlerk per week.
Ek het van Zuma se manne gekry om te help.
Cheers
Johan

Dankie vir die raad. Net die een vlerk is oorgetrek ,maar die ander een moet die maand klaar.
-
- Posts: 19
- Joined: Fri Feb 04, 2011 1:17 pm
Re: Carnarvon whisper fotos
Die vlerke is nou altwee klaar oorgetrek.
-
- Posts: 19
- Joined: Fri Feb 04, 2011 1:17 pm
Re: Carnarvon whisper fotos
[img]0825
My vlerke is klaar.
My vlerke is klaar.

-
- Posts: 19
- Joined: Fri Feb 04, 2011 1:17 pm
Re: Carnarvon whisper fotos
Fotos van spar
- Attachments
-
- 18062012252.jpg (82.11 KiB) Viewed 10242 times
-
- Posts: 19
- Joined: Fri Feb 04, 2011 1:17 pm
Re: Carnarvon whisper fotos
my helper
- Attachments
-
- my helper
- 20062012265.jpg (117.93 KiB) Viewed 10242 times
-
- Posts: 82
- Joined: Sun Jan 16, 2005 10:12 am
Re: Carnarvon whisper fotos
Ja en ek sien jy werk voor die AGA stoof waat dit lekker warm is.
Hoop julle maak skoon in die kombuis.
Wat n homebuilder se vroe nie alles moet verduur nie.
Cheers
Hoop julle maak skoon in die kombuis.
Wat n homebuilder se vroe nie alles moet verduur nie.
Cheers