Page 1 of 3

Carnarvon whisper fotos

Posted: Thu Mar 17, 2011 2:39 pm
by jgrobbelaar
whisper vlerk 004.jpg
whisper vlerk 004.jpg (39.39 KiB) Viewed 11485 times
whisper vlerk 005.jpg
whisper vlerk 005.jpg (41.74 KiB) Viewed 11485 times
whisper vlerk 010.jpg
whisper vlerk 010.jpg (48.66 KiB) Viewed 11485 times

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Thu Mar 17, 2011 2:45 pm
by jgrobbelaar
whisper vlerk 013.jpg
whisper vlerk 013.jpg (42.71 KiB) Viewed 11484 times
[attachment=2]]

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Thu Mar 17, 2011 3:00 pm
by jgrobbelaar
GearboxfittedtoEngineII.jpg
GearboxfittedtoEngineII.jpg (65.09 KiB) Viewed 11483 times
100_4341.JPG
100_4341.JPG (48.36 KiB) Viewed 11483 times

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Tue Mar 29, 2011 12:06 am
by Johan Nortje
Hi Jasper,
Watter engin gebruik jy, lyk soos n Ford 1600????

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Tue Mar 29, 2011 7:50 am
by jgrobbelaar
Dit is n' foto van Toyota yaris engine wat Dawid in sy Cobra trike gesit het ,gaan kyk op avcom dit is baie netjies.Ek het die foto gelaai om te sien watse reaksie ek uitlok. :D

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Sat Apr 02, 2011 9:49 pm
by pdarne
Hi Jasper,

That really does look good. I would also be very interested in that power plant?
Cheers
Philip

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Mon Apr 04, 2011 12:16 pm
by jgrobbelaar
Dit is by microlighters *view topic -Cobra withToyota Yaris.

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Fri Apr 15, 2011 12:03 pm
by jgrobbelaar
110 ouens het al die fotos gekyk maar nie een het nog aangebied om te kom help nie :(

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Sun Oct 23, 2011 9:53 pm
by jgrobbelaar
100_6011.jpg
100_6011.jpg (53.11 KiB) Viewed 11048 times
Uieindelik is dit warm genoeg en die werk kon aangaan. Die regter vlerk is half oorgetrek saterdag

Re: Carnarvon whisper fotos

Posted: Mon Nov 07, 2011 4:07 pm
by Johan Nortje
Baie geluk Jasper,
Ek sien jy vorder fluks. Die vlerk lyk mooi.
Watter glass gebruik jy dit lyk baie dik, asof ek nou weet, ek het mos n fast build kit gekoop.
Die rudder en stab lyk sommer baie mooi.

Plaas dan n paar fotos van die fuselage ook, of los jy die lekker werk vir laaste.

Ja eenvan die dae sal jy hanger toe moet skyf as die garage te klein raak.

Mooi loop

Johan